Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]

  • von Marita Van der Vyver
  • Sprecher: Susanne Beyers
  • 7 Std. 29 Min.
  • ungekürztes Hörbuch

Beschreibung

Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin 'n keur van haar mooiste Grimm sprokies - self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

weiterlesen

Das könnte Ihnen auch gefallen:

Hörerrezensionen

Für diesen Titel gibt es noch keine Hörerrezensionen.

Weitere Infos zum Hörbuch

  • Erscheinungsdatum: 21.03.2013
  • Verlag: Human & Rousseau